Pryslys

Beskuit Pakkie van 12 beskuite (± 300g) Pakkie van 24 beskuite (± 600g)
Karringmelk-beskuit
Bestanddele: Meelblom, klapper, rysmiddel, sout , karringmelk, plantaardige vet, suiker, eiers.
€ 4.00 € 6.00
Muesli-beskuit
Bestanddele: Meelblom, rysmiddel, sout , karringmelk, plantaardige vet, suiker, eiers, korente, sonneblomsaad, hawer, semels.
€ 4.00 € 6.00
Bran-beskuit
Bestanddele: Meelblom, all bran cereal (gars, semels) rysmiddel, sout, karringmelk, plantaardige vet en olie, suiker, eiers.
€ 4.00 € 6.00