Produkte

  • Lekker tuisgebakte Suid-Afrikaanse beskuit is ook nou in Nederland beskikbaar en kan in groot hoeveelhede of in klein pakkies gekoop word.
  • Die beskuit word gebak volgens oorspronklike Suid-Afrikaanse resepte.
  • Beskuit kan lank hou as dit bewaar word in ’n lugdigte houer.