Produkte

  • Lekker tuisgebakte Suid-Afrikaanse beskuit is ook nou in Nederland beskikbaar en kan in groot hoeveelhede of in klein pakkies gekoop word.

  • Die beskuit word gebak volgens oorspronklike Suid-Afrikaanse resepte.
  • Beskuit kan lank hou as dit bewaar word in ’n lugdigte houer.

Hawer- en lynsaadbeskuit

Bestanddele: Volkorenmeel, hawermout, hawermoutsemels, Kkapper, lynsaad, rysmiddel, sout, karringmelk, plantaardigevet, suiker en eier

Pakkies van 24 (± 600 g) – € 6.30

Bestel nou!
Karringmelk | Karnemelk | Buttermilk

Karringmelk-beskuit

Bestanddele: Meelblom, klapper, rysmiddel, sout , karringmelk, plantaardige vet, suiker, eiers.)

Pakkies van 24 (±600 g) – € 6.30

Bestel nou!

Bran-beskuit

Bestanddele: Meelblom, all bran cereal (gars, semels) rysmiddel, sout, karringmelk, plantaardige vet en olie, suiker, eiers.

Pakkies van 24 (± 600 g) – € 6.30

Bestel nou!

Muesli-beskuit

>Bestanddele: Meelblom, rysmiddel, sout , karringmelk, plantaardige vet, suiker, eiers, korente, sonnebloemsaad, hawer, semels.

Pakkies van 24 (± 600 g) – € 6.30

Bestel nou!