Hawer- en lynsaadbeskuit is beskikbaar!

Hawer- en lynsaadbeskuit met minder suiker

Bestanddele: Volkorenmeel, hawermout, hawermoutsemels, klapper, lynsaad, rysmiddel, sout, karringmelk, plantaardigevet, suiker en eier.

Herfsbeskuit

Hawer- en lynsaadbeskuit

Bestel nou