Winter-beskuit: Karringmelk beskuit met ’n bietjie kaneel om die koue te verdryf.
Pakkies van 24 beskuite (± 600 g).
Bestanddele: Meelblom, klapper, rysmiddel, sout , karringmelk, plantaardige vet, suiker, kaneel en eiers.
Aantal | Prys |
Pakkie van 24 beskuite (± 600 g) | € 6.30 |