Hawer- en lynsaadbeskuit

Hawer- en lynsaadbeskuit vir die herfs

Pakkies van 24 beskuite (± 600 g).

Bestandele: Volkorenmeel, hawermout, hawermoutsemels,klapper, lynsaad, rysmiddel, sout, karringmelk, plantaardigevet,
suiker en eier.

Aantal Prys
Pakkie van 24 beskuite (± 600 g) € 6.00


Bestel nou!