Bran-beskuit

Pakkies van 24 beskuite (± 600 g).

Bestanddele: Meelblom, all bran cereal (gars, semels) rysmiddel, sout, karringmelk, plantaardige vet en olie, suiker, eiers.

Aantal Prys
Pakkie van 24 beskuite (± 600 g) € 6.00


Bestel nou!